Dien ons DIE God
of dien ons net N God?
Sodra ons praat van “ N GOD ” verwys ons na
een van n paar gode maar as ons praat van “ DIE GOD ” verwys
ons na net een God .
As ons praat van “ N God
” erken ons eintlik dat daar meer as een
God is terwyl ons weet dat daar net EEN GOD, EEN JESUS en EEN
HEILIGE GEES is.
Daarom dien ons DIE GOD en nie net n God nie,
DIE
HEILIGE GEES en nie n Heilige Gees nie.
No comments:
Post a Comment